Juffrou Gerna se passie om kinders te leer lees, is die dryfkrag agter hierdie kursus. Sy het meer as 50 jaar ondervinding as onderwyseres waar sy letterlik duisende kinders met die klank-metode en haar unieke storie ‘n liefde vir lees gegee het.
Leesklasse
saam met
Juffrou Gerna
Shopping Cart
Login
Sign Up
Welcome Back Sign in to access your account and continue where you left off.
Welcome aboard Create your account to access everything you need.